Polisie loods soektog na Stilfontein ondergrondse ‘kingpin’
‘n Waarskuwing word aan amptenare gerig wat betrokke was by die ontsnapping van die “kingpin” wat verlede week inhegtenis geneem is. Die waarnemende provinsiale kommissaris van Noordwes, generaal-majoor Patrick Asaneng het beveel dat maksimum hulpbronne gemobiliseer moet word om ‘n vermeende ‘kingpin’ te vind wat verlede week vanaf skag 11 in Stilfontein opgekom het. Generaal-majoor…
