Die ANC ontken die verskuiwing van politieke swaartekrag, wat Suid-Afrika in gevaar stel
Die kern van die GNU se wanfunksionering lê in ‘n eenvoudige slenter van ‘n politieke hand en ‘n waninterpretasie van die strewe van die Grondwet. Daar is ‘n fundamentele verskil tussen ‘n administrasie wat teruggestem word in sy amp om voort te gaan met sy program en ‘n nuwe administrasie wat verkies word omdat die…
