Familie vasgevang in hul eie huis – voormalige eienaar weier om te vertrek en trek selfs ‘back-up’ in
In ‘n uitgerekte regstryd is Kholeka Nkombi, ‘n Gautengse vrou, deur die Suid-Gautengse hooggeregshof beveel om haar voormalige huis in Northcliff, Johannesburg, te ontruim. Die beslissing kom nadat sy vir meer as drie jaar geweier het om die eiendom te verlaat ná die verkoop aan nuwe eienaars, Kooshen Naidoo en Vanessa Lee Naidoo. Die sage…
