SOE identifiseer R1 miljard-korrupsieskema waarby Eskom-werknemers betrokke is nadat André de Ruyter se rapportering en waarskuwings geminag is

Die Spesiale Ondersoekeenheid (SOE) het Woensdag gesê het ‘n robuuste ondersoek is na korrupsie by Eskom van stapel gestuur en onthul kommerwekkende skemas waarby werknemers betrokke is wat verkrygingsprosesse manipuleer om meer as R1 miljard vir eie gewin te verkry. Hierdie ondersoekpoging, wyd in omvang en ingewikkeld in detail, is ‘n beduidende stap in die…

Lees Meer

Pollsmoor ontsnapte is weer agter tralies

Yanga Wayithi (35), wat uit Pollsmoor-gevangenis ontsnap het, is veilig terug agter tralies. Wayithi dien ‘n ses maande vonnis vir diefstal en betreding uit en is deel van diegene wat die fasiliteit se gronde in stand hou. Singabakho Nxumalo, woordvoerder vir korrektiewe dienste, het aan Nuusflits bevestig Wayithi is omstreeks 01:30 vanoggend (Woensdag) weer in hegtenis geneem….

Lees Meer

DA lê hofstukke teen ‘ongrondwetlike’ Onteieningswet in

Die Demokratiese Alliansie (DA) het dokumente by die Wes-Kaapse hooggeregshof ingedien om die onlangs ondertekende Onteieningswet te betwis en sê “die wet is ongrondwetlik, beide substantief en prosedureel.” Helen Zille, DA-federale raadsvoorsitter, het die nuus Maandag in ‘n verklaring aangekondig. “Die DA het die Hof gevra vir ’n bevel wat die Onteieningswet in sy huidige…

Lees Meer

LUR Matome Chiloane: ‘China sal nie eendag wakker word en sê ons behandel mense sleg nie’

Die Gautengse LUR vir Onderwys, Sport, Kuns, Kultuur en Ontspanning, Matome Chiloane, het die Volksrepubliek China gesalueer vir die konstante vriendskap en massiewe beleggings in Suid-Afrika oor die jare. Chiloane het die Gautengse provinsiale regering verteenwoordig by die bedrywige Derricklaan in Cyrildene, Johannesburg, wat ‘n miernes van massiewe aktiwiteite oor die naweek was toe die…

Lees Meer