Skote klap by vergadering oor kragtoevoer in die Oos-Kaap

Verskeie skote is tydens ‘n vergadering in Michausdal afgevuur. Die burgemeester was ook teenwoordig toe die skietvoorval plaasgevind het. ‘n Geïntegreerde ontwikkelingsplan-vergadering in die Sonskyn sentrum in Michausdal in die Oos-Kaap het gisteraand in chaos ontaard nadat skote afgevuur is. Inxuba Yethemba-munisipaliteit se Burgemeester, Noncedo Zonke, was genooi om die vergadering (wat om 17:00 begin…

Lees Meer

Nigeriese burgers in hegtenis geneem vir aanval op Kimberley Polisiestasie

Agt Nigeriese burgers is gearresteer en aangekla van openbare geweld en opsetlike saakbeskadiging nadat hulle na bewering die vensters van die Kimberley-polisiestasie gebreek en polisievoertuie beskadig het. Skakel in op ons Facebook blad om op hoogte te bly omtrent die nuus en akruele sake: https://www.facebook.com/groups/volkskragnuus Die verdagtes het glo teruggekap nadat die polisie ‘n Nigeriese…

Lees Meer

Voorgestelde wysigings aan BELA-wetsontwerp deur die publiek verwerp

Die regsafdeling van die Parlement sê hy het bevind dat die meeste van die openbare voorleggings oor die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (BELA) die voorgestelde veranderinge verwerp. Die beoogde veranderinge aan die BELA-wetsontwerp maak beduidende wysigings aan die Suid-Afrikaanse Skolewet van 1996 en die Wet op Opvoeders Indiensneming van 1998. Die Nasionale Raad van Provinsies…

Lees Meer

Ster-Kinekor besnoei werk, sluit teaters

Die Suid-Afrikaanse rolprent reus Ster-Kinekor het planne aangekondig om 236 werknemers af te dank in ‘n herstrukturerings poging in die lig van dalende bywoning getalle. Skakel in by ons Facebook blad om op hoogte te bly omtrent die nuus en akruele sake: https://www.facebook.com/groups/volkskragnuus Dit kom net twee jaar nadat Ster-Kinekor sakeredding verlaat het. Ster-Kinekor het…

Lees Meer

Bewerings van verwaarlosing by Ermelo ouetehuis: Families, SAVF praat uit

Berigte van verwaarlosing, wanbestuur en inwoners wat substandaard kos porsies ontvang is teen SAVF Huis Ermelo gemaak Skakel in by ons Facebook blad om op hoogte te bly omtrent die nuus en akruele sake: https://www.facebook.com/groups/volkskragnuus Berigte van verwaarlosing, wanbestuur en inwoners wat substandaard kos porsies ontvang is gemaak teen ‘n ouetehuis in Ermelo wat huisvesting…

Lees Meer