Pa gevonnis vir seksuele aanranding van sy seun

Persverklaring: Suid-Afrikaanse Polisiediens 2024/07/09 Kantoor van die Provinsiale Kommissaris Vrystaat MANGAUNG – Op 17 September 2023 omstreeks 22:00 het ‘n sewejarige seun by sy ma gekla oor beweerde seksuele mishandeling deur sy pa. Die geskokte en ontstelde ma het die kind na die dokter geneem vir ‘n mediese ondersoek en die dokter het die seksuele…

Lees Meer

Kontant, 20 vuurwapens en dwelms in Goodwood gekonfiskeer

WES-KAAP. – Blitspatrollielede het Sondagaand tydens ‘n roetine-stop-en-deursoek sukses teen bendegeweld behaal toe hulle op ‘n vuurwapen en geld in ‘n bakkie afgekom het. Daarna is nog 19 vuuwapens en dwelms by ‘n woonstel gekonfiskeer. Kol. Andrè Traut sê die dubbelkajuit-Ford-bakkie het verdag voorgekom. Tydens deursoeking is op ‘n 9 mm-handwapen, dwelms en ‘n onbekende…

Lees Meer

PLAASAANVAL – Nestpark Bapsfontein

Volkskrag Nuus wag nog vir meer besonderhede rakende die aanval Die eienaars van ’n plot op Nestpark, Babsfontein is 14:00 06/07/2024 deur 4 gewapende terroriste aangeval. Dit volg na nog ’n aanval op Witpoort nie vêr van die aanval nie Die booswigte het die honde van die slagoffers vergiftig en op so ’n manier toegang…

Lees Meer

WaterCAN doen ‘n beroep op munisipaliteite om die publiek te waarsku oor besmette kraanwater

WaterCAN doen ‘n beroep op munisipaliteite om die publiek te waarsku oor besmette kraanwater 11 munisipaliteite regoor ses provinsies druip konsekwent watergehaltetoetse sonder om inwoners te waarsku Die Bloudruppelverslag wat in 2023 vrygestel is, beklemtoon die feit dat ten minste 46% van drinkstelsels nie aan mikrobiologiese standaarde voldoen nie. Volgens die regulasies ingevolge die Wet…

Lees Meer

PLAASAANVAL – OPDATERING – Boer aangeval met AK47

Die 60-jarige Francois Oosthuizen is op 20 Junie op sy plaas 30 km buite Ladysmith, Suid-Afrika, aangeval. Boer gewond is deur AK47-swaaiende terroriste in plaasaanval Hy was op pad huis toe nadat hy vee hantering gedoen het. 3 gewapende bantoe-terroriste voor sy voertuig in die pad ingespring. Die booswigte het op Francois losgebrand en hom…

Lees Meer