SAPS hoofraamstelsel landwyd van lyn vanwee van diefstal

Die Suid-Afrikaanse Polisiediens se hoofraamstelsel is landwyd af nadat onderdele na bewering in Pretoria gesteel is.

Die polisie kan nie oproepe maak of ontvang nie, hulle het ook nie toegang tot die rekenaarstelsel nie.

Die Middelburg Observer het talle klagtes ontvang van inwoners wat nie die polisiestasie kan bereik nie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui