Sondag Boodskap – Eer jou vader en jou moeder
Teksvers: Eksodus 20:12 Eer jou vader en jou moeder, dat jou dae verleng mag word in die land wat die HERE jou God aan jou gee. In die 10 gebooie word daar pertinent melding gemaak hoe jy teen jou ouers moet optree. Aan die voorwaarde is ’n belofte gekoppel. Dit is duidelik dat die Here…
