Verdagte gesoek vir driedubbele moord dood in skietgeveg met die polisie in Natal

Die polisie is deur die swaar gewapende man gekonfronteer toe hulle die huis kragdadig moes oopmaak waar hy weggekruip het. ‘n 26-jarige verdagte wat in verband met ‘n driedubbele moord gesoek word, is dood in ‘n skietgeveg met beamptes van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in Natal (KZN). Jay Naicker, provinsiale SAPD-woordvoerder, het gesê beamptes van…

Lees Meer

DORPSAANVAL – Moosrivier – Bejaardes vasgebind en beroof

Bron: Klaas Prinsloo – Witkruis Monument https://www.facebook.com/groups/402069513474 Daar was ’n aanval op ’n bejaarde egpaar in Moosrivier tussen Groblersdal en Marble Hall in die Noord-Transvaal. Die bejaarde egpaar se huis was binnegedring waarna die bejaarde egpaar vasgebind is en van ’n onbekende getal vuurwapens beroof is. Elektroniese ware wat selfone en skootrekenaars insluit is ook…

Lees Meer

3 Brandbestryders sterf 5 ernstig beseer tydens veldbrand

NATAL. – Brandbestryders het vanoggend tydens ‘n veldbrand in die Boston-area buite Howick gesterf. Chris Pappas, burgemeester van uMngeni- plaaslike munisipaliteit, sê luidens ‘n verklaring drie vrouebrandbestryders het gesterf. Nog vyf brandbestryders veg vir hulle lewens. Die munispaliteit het medelye aan families van die afgestorwenes uitgespreek. Roland Robertson van Midlands EMS sê volgens ‘n persverklaring…

Lees Meer

Cogta-minister waarsku nie-presterende rade sal gesluit en herkies word

Hlabisa het gesê alle politieke partye in die GNU stem saam dat munisipaliteite wat nie Suid-Afrikaners bedien nie, nie geduld sal word nie. Nie-presterende munisipaliteite sal gesluit word en rade sal herverkiesing word, het minister van samewerkende regering en tradisionele sake (Cogta) Velenkosini Hlabisa die naweek gesê. Die Cogta-minister het gesê alle politieke partye in…

Lees Meer