OGGENDOORDENKING – WAT SLEG IS, WORD GOED
Geskryf deur: Ds. Adri van Staden – Afgetrede Afrikaanse Protestantse kerk leraar Teksvers: Jesaja 5:20 “Wee hulle wat sleg goed noem en goed sleg, wat die duisternis lig maak en die lig duisternis, wat bitter soet maak en soet bitter”. Jesaja gaan voort om die redes vir die komende oordeel oor die volk te beskryf….
