SA bly op ‘n hoë gereedheidsgrondslag aangesien nog twee Mpox-gevalle aangemeld is
Ten spyte van verhoogde publieke bewustheid en intensiewe kontakopsporingspogings om die verspreiding van die Monkeypox-siekte, of Mpox, soos dit kortweg bekend staan, te beheer, het Suid-Afrika vandeesweek twee bykomende laboratorium-bevestigde gevalle aangemeld. Dit bring die totale aantal infeksies op 22 te staan sedert die eerste geval in Mei vanjaar aangemeld is, terwyl die dodetal op…
