ACSA ontken diskriminasiebewerings en moedig reisigers aan om met sekuriteit saam te werk

Acsa sê hy het geen beleide of prosedures wat teen passasiers diskrimineer op grond van geslag, ras, kulturele oortuigings of godsdiens nie. Lughawensmaatskappy Suid-Afrika (ACSA) sê hy diskrimineer nie teen enige individu wat deur sy lughawens regoor die land reis nie. Dit volg op aanlyn mediaberigte wat beweer dat daar teen sommige passasiers gediskrimineer is…

Lees Meer

Twee verdagtes ge-arresteer vir huisroof en ontvoering

Mediaverklaring – Suid-Afrikaanse Polisiediens – 2024/07/21 Kantoor van die Provinsiale Kommissaris Gauteng Sentraal Transvaal – Die Tshwane-stabiliseringspan het op Saterdag, 20 Julie 2024 twee verdagtes van 29 en 34 jaar in hegtenis geneem vir ‘n huisroof en ontvoering in Jukulyn, Rietgat. Terwyl hulle Saterdag in die vroeë oggendure die gebied gepatrolleer het, het die span…

Lees Meer

Die polisie arresteer agt verdagtes vir die besit van gesteelde bokke en skape

Mediaverklaring – Suid-Afrikaanse Polisiediens 2024/07/21 Kantoor van die Provinsiale Kommissaris Noordwes POTCHEFSTROOM – Die bekamping van misdaad in landelike gebiede het sukses behaal nadat die polisie agt verdagtes in twee afsonderlike voorvalle in hegtenis geneem het. In die eerste voorval wat Vrydag, 19 Julie 2024 in die vroeë oggendure aangemeld is, is inligting ontvang oor…

Lees Meer

Dwelmnes kry bloedneus op plaas in Groblersdal. Meer arrestasies kan volg.

Dwelm laboratorium in Groblersdal oopgevlek, kristal metamfetamien met waarde van R2 miljard gekry ’n Kristal metamfetamien dwelm laboratorium, ter waarde van R2 miljard, is in Groblersdal op ’n plaas oopgevlek. ’n Gesamentlike ondersoek van die Limpopo Valke en provinsiale polisie het gelei tot die ontdekking van die dwelm laboratorium op 19 Julie. Vier verdagtes, waarvan…

Lees Meer

IVP verslaan MK Party en ANC in tussenverkiesing

In Newcastle Munisipaliteit se wyk 28 tussenverkiesingsuitslae, wat Donderdag bekend gemaak is, het die MK Party tydens Woensdag se tussenverkiesing minder as 30% gekry. Die uMkhonto we Sizwe (MK) Party sukkel om sy algemene verkiesingswenvorm in die provinsie se agt tussenverkiesings te behou, en neem slegs een wyk. Volgens die Verkiesingskommissie van Suid-Afrika (OVK), in…

Lees Meer