Moord en Selfmoord by Irene-winkelsentrum
’n Man wat ’n vrou in ’n winkel doodgeskiet het, het glo toe homself op die parkeerterrein om die lewe gebring. Die polisie ondersoek ‘n moord nadat ‘n vrou doodgeskiet is voordat die skieter na bewering verlede Donderdag by ‘n winkelsentrum in Irene die pistool op homself gedraai het. Die skietery het omstreeks 09:30 plaasgevind….
