Oliestorting sluit N1-hoofweg naby Soweto
Die olietenkwa het Woensdagoggend sy vrag verloor net ná die Diepkloof-wisselaar, naby Soweto. Motoriste is gewaarsku om erge verkeersopeenhopings op die N1-Noord te verwag ná ‘n oliestorting op die snelweg, Na verneem word, het ‘n vragmotor wat olie vervoer Woensdagoggend sy vrag verloor net ná die Diepkloof-wisselaar, naby Soweto. Xolani Fihla, woordvoerder van die Johannesburgse…
