Suid-Afrikaners sal binnekort presies weet wat om van Eskom te verwag
Energiereguleerder Nersa het ‘n besluit geneem om alle voorgestelde tariefverhogings en besluite in “hoëprofiel”-aangeleenthede volledig aan die publiek bekend te maak. “In die verlede sou (Nersa) sekere inligting van die publiek weerhou totdat die finale besluit gepubliseer is en gereguleerde entiteite van die besluit ingelig is,” het Nersa gesê. Besluite deur sy subkomitees, veral die…
