Verdagte in hegtenis geneem vir poging om polisiebeamptes om te koop
LADYBRAND – Op 26 Maart 2024 omstreeks 05:10 het lede operasie “Vala Umgodi” uitgevoer deur stop en soektogte naby Maseru toegangs port, toe hulle ‘n manlike persoon met ‘n sak gestop het. Terwyl hulle die sak deursoek het, het lede ‘n groot som geld gevind. Die man kon nie ‘n duidelike aanduiding van die bron…
