Gesondheid: Maselsuitbraak bevestig in Ekurhuleni
Die Stad Ekurhuleni in Gauteng het ‘n maseluitbraak aangemeld, aangesien 80 gevalle tot dusver bevestig is. Masels, ‘n siekte wat deur entstof voorkom kan word, word gekenmerk deur ‘n makulopapulêre uitslag en koors wat tipies drie tot vyf dae na die aanvang van respiratoriese simptome manifesteer. Komplikasies, soos diarree, longontsteking, enkefalitis en selfs die dood,…
