Ingewikkelde kokaïensmokkeloperasies met Suid-Afrikaanse bande word onthul met inhegtenisnemings in Perth
Die Australiese polisie sê ‘n Duitse verdagte, wat in Suid-Afrika gewoon het, is verlede maand in hegtenis geneem nadat daar op kokaïen, nagsigbrille en vliegtuignavigasie-items in hotelkamers in Perth beslag gelê is. Hy vorm nou deel van ‘n ondersoek na of ‘n sindikaat dwelms via vliegtuie vervoer. Twee mans, van wie een volgens die Australiese…
