Nuwe regulasies vir openbare skole is oop vir kommentaar
Die Departement van Basiese Onderwys het twee stelle regulasies vir openbare skole in Suid-Afrika in die Staatskoerant gepubliseer, wat nou oop is vir openbare kommentaar. In die breë handel die twee stelle regulasies oor klaskamergroottes en toelatingsbeleide van openbare skole en kom uit die omstrede Wysigingswet op Basiese Onderwyswette, wat laat verlede jaar in wetgewing…
