LIGGAAM IN PARKIE GEVIND – skokkende tyding slaan familie hard
‘n Geregtelike doodsondersoek is deur Heidelberg polisie van stapel gestuur nadat die lewelose liggaam van Shantel Taylor vanoggend (9 Maart) in die parkie oorkant die munisipale woonstelle in Eugene Maraisstraat, Rensburg ontdek is. Die grusame vonds is om 06:00 deur personeel van Crime Stop Security Services gemaak, wie onmiddellik die polisie verwittig het. Chantel se…
