Nuwe beurtkrag fases vir Suid-Afrika – Vlak 16 Beurtkrag is nou moontlik!
Energiereguleerder Nersa het die derde uitgawe van die NRS 048-9 Praktykkode, wat beurtkrag in Suid-Afrika beheer, goedgekeur en gepubliseer. Die jongste uitgawe van die kode het ‘n paar veranderinge aan die beurtkrag struktuur in die land ingebring, waarvan die opvallendste die uitbreiding van beurtkrag Fases na fase 16 is. In vorige uitgawes van die kode,…
