Andre Smit

PLAASAANVAL – Ladybrand – Boer gemartel

Mediaverklaring Suid-Afrikaanse Polisiediens 2024/07/07 Kantoor van die Provinsiale Kommissaris Vrystaat VRYSTAAT – Ladybrand. – Volgens berigte het die slagoffer se vrou kontak probeer maak met haar man op die plaas. Sy was uitstedig toe die voorval plaas gevind het. Dit het op Saterdag 6 Julie 2024 omstreeks 17h00 gebeur. Sy het haar man verskeie kere…

Lees Meer

Klerksdorp-winkelsentrum ontruim, voorlopig gesluit

City Mall in Klerksdorp, Wes-Transvaal, is Vrydag ontruim en sal tot verdere kennisgewing gesluit wees weens kommer oor die strukturele integriteit van die sentrum. Die bestuur van City Mall het gesê verteenwoordigers van die stadsraad se gebou-inspeksiespan het vroeër Vrydag saam met ingenieurs, polisiebeamptes en ander relevante owerhede ʼn assessering by die winkelsentrum gedoen. “Tydens…

Lees Meer

Herken jy die motorfiets – koelbloedige moord … eergister Heidelberg.

Die drywer van ’n onbekende motorfiets is gesoek na koelbloedige moord wat Woensdag in Heidelberg plaasgevind het. Crime Stop Securiteitsdienste het pas die volgende inligting bekendgemaak: Wees asseblief op die uitkyk vir ‘n Silwer Triumph Daytona motorfiets. Die moordenaar het ’n wit valhelm met rooi en groen strepe gedra. Hy het Swart klere aangehad. Volgens…

Lees Meer

Groot brandgevaar by Potch begraafplaas

Dit is heeltemal teen ons interne ordinansie om gras te brand of vuur by die begraafplaas te stig. Volgens ‘n inwoner is dit munisipale beamptes wat die gras aan die brand steek in plaas daarvan om dit te sny. Daar is altyd in die winter ‘n brandgevaar – veral op plekke waar gras lank groei….

Lees Meer