NDBV begin vervolging teen SANDF vir dieremishandeling
Die Nasionale Raad van Dierebeskermingsverenigings (NDDBV) het die groen lig gekry om vervolging teen die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANDF) te begin. Die groen lig is gegee deur die Direkteur van Openbare Vervolging (DOV) van Noordwes sewe jaar nadat die organisasie die ernstige verwaarlosing, verhongering en wreedheid wat militêre perde in die sorg van die Suid-Afrikaanse…
