President Trump sal November se G20-beraad in SA nie bywoon nie, weer eens met verwysing na sogenaamde vervolging van blankes
Die departement van internasionale betrekkinge en samewerking het teruggestoot teen ‘n nuwe aanval van die Amerikaanse president Donald Trump, wat te kenne gegee het dat hy die G20-beraad in Suid-Afrika in November sal boikot, en weer die land valslik daarvan beskuldig dat hy wit boere vervolg. Marco Rubio, minister van buitelandse sake, en Scott Bessent,…
