Staatsgetuie doodgeskiet in die Wynberg-landdroshof
’n Skietvoorval Dinsdag by die Wynberg-landdroshof het skokgolwe deur die regbank gestuur. Die skietvoorval het net voor 11:00 plaasgevind. Die slagoffer het na bewering drie skietwonde aan sy kop opgedoen. Volgens bronne het die vermeende skieters van ‘n wit Toyota Quantum afgeklim en toegang tot die hofgebou verkry. Die slagoffer het buite die hofsaal in…
