Twee ampternare onder dié wat vir beweerde korrupsie in hegtenis geneem is by Bietbruggrenspos
Twee amptenare van die Grensbestuursowerheid (BMA), sowel as ‘n 61-jarige vrou en ‘n 44-jarige man, was onder nege mense wat vir beweerde korrupsie by die Beitbridge-grenspos in Limpopo in hegtenis geneem is. Die arrestasies het Dinsdagoggend plaasgevind tydens ‘n intelligensie-gedrewe operasie wat deur lede van die Limpopo provinsiale teenkorrupsie-eenheid, Musina-speurders, die plaaslike kriminele rekordsentrum en…
