November se petrolprysverhoging: Hier is hoeveel jy waarskynlik sal betaal
Suid-Afrika se eerste brandstofprysverhoging in maande in November. Kry die jongste syfers hier. Met net meer as ‘n week oor totdat die aangepaste November-brandstofprys volgende Woensdag inskop, blyk ‘n styging op hande te wees – dit is net ‘n kwessie van hoe groot of hoe klein die verhoging sal wees. Dit sal heel waarskynlik na…
