’n Soektog is van stapel gestuur na vermiste persoon, Ernest Rachmann (74)
Jy kan ook vir Christo Rachmann by 082 298 5636 kontak of die ondersoeker, ao French van der Merwe by Leandra-polisie by 074 282 5670 kontak. ’n Soektog is uit na ’n vermiste persoon, Ernest Rachmann (74), wat laas in die Leandra-omgewing gesien is. Rachmann se laaste datum van kontak, volgens die Vulnerable Citizens Support…
