Gewapende rowers dood in skietgeveg met die polisie op R59 in Alberton
Die provinsiale polisiekommissaris, luitenant-generaal Tommy Mthombeni, spreek die media op die misdaadtoneel toe. Vier gewapende rowers is in ‘n skietgeveg met die polisie dood. Na verneem word, het die skietgeveg Saterdag by die R59 in Alberton plaasgevind. Polisiewoordvoerder, kolonel Mavela Masondo, het gesê provinsiale polisiekommissaris, luitenant-generaal Tommy Mthombeni, het die media op die misdaadtoneel toegespreek….
