Suid-Afrika – wat is die ware stand van sake. Deel 1
Dit is duidelik dat die ware toedrag van sake onder die dekmantel geplaas word. Mediahuise water die ware gebeure in Suid-Afrika af en net die mooi prentjie word geskilder Misdaad, Korrupsie, Verdrukking, ekonomiese sabotasie en baie meer word onder die mat in gevee. Volkskrag nuus beplan om ’n uitgebreide reeks nuusberigte te plaas oor die…
