Chaos by Bethlehem-lugskou terwyl motors aan die brandslaan na iemand in die droë gras braai
’n Brand veroorsaak verwoesting by die Bethlehem-lugskou in die Vrystaat, waar verskeie motors in vlamme opgegaan het. Ten tyde van publikasie kon daar nie vasgestel word hoe die brand ontstaan het nie. Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag en SAPD is op die toneel, met plaaslike boere wat help om die brand te blus. Die Bethlehem Air-skou…
