Seksuele predatore van kinders by skole: ‘Meer as 95% van onderwysers is nie gekeur nie’
Die Gautengse onderwysdepartement word daarvan beskuldig dat hy sy verantwoordelikheid nalaat om die veiligheid van skoolleerlinge te verseker. Die DA in Gauteng is bekommerd dat kinders in Gautengse skole aan seksuele oortreders en perverts op skoolpersele blootgestel kan word. Dit kom ná ‘n skriftelike antwoord van die LUR van onderwys Matome Chiloane op ‘n vraag…
