George gebou ineenstorting: Opdatering oor ondersoek
“Die bevindinge wat voortspruit uit die verskillende agentskappe se ondersoeke moet gekonsolideer word sodat ‘n algehele begrip van wat gebeur het gevorm kan word.” – Alan Winde GEORGE NUUS – Vordering wat gemaak is met die Wes-Kaapse regering (WKR) se ondersoek na die gebou wat ineengestort het in George op 6 Mei is “bemoedigend”, sê…
