Opvolg: Pravin Gordhan, voormalige minister van openbare ondernemings, sterf
Die voormalige minister van openbare ondernemings en die stigterskommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) Pravin Gordhan is dood. Gordhan se familie het in ‘n verklaring bevestig hy is Vrydag in die vroeë oggendure vreedsaam in die hospitaal oorlede, omring deur sy familie, naaste vriende en sy lewenslange Comrades in die bevrydingstryd. Hy was 75 jaar…
