Wes-Kaapse misdaadintelligensiebaas Mzwandile Tiyo is afgedank
Die hoof van misdaadintelligensie in die Wes -Kaap, Mzwandile Tiyo, is uit die Suid -Afrikaanse polisiediens (SAPD) ontslaan na ‘n Artikel 34 ondersoek na sy geskiktheid om die amp te beklee. Die voorsitter van die Parlement se portefeuljekomitee vir die polisie, Ian Cameron, het Tiyo se ontslag verwelkom. “Die afdanking van Tiyo is tasbare bewys…
