Minibustaxi met 24 skape gevind ná veediefstalskietery
Verdagtes het op die polisie losgebrand, maar die owerhede het die gesteelde diere teruggekry wat ‘n gesamentlike waarde van R66 000 gehad het. Die Vrystaatse polisie het drie mans in hegtenis geneem nadat hulle ‘n voertuig met talle skape op die N3-hoofweg opgespoor het. Die mans het aanvanklik van die toneel gevlug nadat hulle met…
