Oud-Heidelberger stel sy derde publikasie bekend
Sy kinders beskryf hom as ‘n verlore romantikus met ‘n kreatiewe brein. André Lensly, skrywer en oud-inwoner van Heidelberg het op 14 Augustus drie van sy boeke by ‘n boekwinkel in die Heidelberg Winkelsentrum bekend gestel. Lensly was vir bykans 20 jaar ‘n inwoner van Heidelberg en het verskeie besighede bedryf. Hy het sewe jaar…
