Polisiebeampte onder roofverdagtes wat in Natal-skietgeveg dood is
Die verdagtes is opgespoor by ‘n huis wat aan ‘n bekende kontantroofverdagte behoort, waar twee noodlottig gewond is in ‘n skietgeveg met polisiebeamptes. Drie verdagtes, insluitend ‘n polisiebeampte, is Sondagoggend in twee afsonderlike skietgevegte met die polisie in KwaZulu-Natal (KZN) dood. Die skietgeveg het na verneem word in Ntuzuma plaasgevind ná ‘n rooftog in Richmond….
