Groot verandering aan EFT-betalings van Suid-Afrikaanse banke vir buitelandse transksies
Suid-Afrikaanse banke sal in September 2024 ‘n beduidende verandering aan binnelandse elektroniese fondsoorplasing (EFT) tussen Suid-Afrika, Lesotho, Eswatini en Namibië implementeer. Die reguleerders van die Gemeenskaplike Monetêre Gebied (CMA) het besluit om die verwerking van elektroniese EFT-betalings en -invorderings binne die OBA te staak. Die Gemeenskaplike Monetêre Gebied bestaan uit Suid-Afrika en sy drie buurlande,…
