Dele van Kaapstad getref deur swaar reën, oorstromings

Die Stad Kaapstad sê 170 mense is deur vloede by die Vygieskraal informele nedersetting in Athlone geraak. Die Weerdiens het vroeër ’n vlak twee-waarskuwing vir ontwrigtende reën en sterk wind oor die Wes-Kaap uitgereik. Ramprisikobestuur-woordvoerder, Sonica Lategan, sê amptenare is besig met assesserings na aanleiding van berigte van oorstromings in verskeie gebiede. Sy sê oorstromings…

Lees Meer

Groot moeilikheid vir Gauteng

Dit is byna drie weke sedert Panyaza Lesufi, ANC-leier, ingesweer is as die premier van Gauteng, Suid-Afrika se ekonomiese kragstasie. Gauteng bly egter die enigste provinsie wat nog nie ‘n provinsiale regering saamgestel het nie — en samesprekings tussen die twee grootste partye, die DA en ANC, het ‘n muur getref. Lesufi, wat met die…

Lees Meer