Herken jy die motorfiets – koelbloedige moord … eergister Heidelberg.

Die drywer van ’n onbekende motorfiets is gesoek na koelbloedige moord wat Woensdag in Heidelberg plaasgevind het. Crime Stop Securiteitsdienste het pas die volgende inligting bekendgemaak: Wees asseblief op die uitkyk vir ‘n Silwer Triumph Daytona motorfiets. Die moordenaar het ’n wit valhelm met rooi en groen strepe gedra. Hy het Swart klere aangehad. Volgens…

Lees Meer

Groot brandgevaar by Potch begraafplaas

Dit is heeltemal teen ons interne ordinansie om gras te brand of vuur by die begraafplaas te stig. Volgens ‘n inwoner is dit munisipale beamptes wat die gras aan die brand steek in plaas daarvan om dit te sny. Daar is altyd in die winter ‘n brandgevaar – veral op plekke waar gras lank groei….

Lees Meer

Zimbabwe se soewereine welvaartfonds het ‘groot opgeblase’ $1,6 miljard betaal vir aandele in mynhuis

Owerhede in Zimbabwe het geweier om bekend te maak wie die massiewe uitbetaling gekry het, ‘n bedrag gelykstaande aan 5% van die land se BBP. Zimbabwe se soewereine welvaartfonds het glo ‘n “groot opgeblase” $1,6 miljard aan ‘n groep onbekende private individue betaal om hul aandele in ‘n mynboukonglomeraat te koop met onlangse skakels met…

Lees Meer