Huisarres vir Franse rugbyspelers wat glo verkrag
Twee Franse rugbyspelers wat daarvan beskuldig word dat hulle ‘n vrou verkrag het terwyl hulle op toer in Argentinië was, is Woensdag onder tydelike huisarres geplaas na ‘n week van aanhouding. Hugo Auradou (20) en Oscar Jegou (21) is twee dae na die span se wedstryd teen Argentinië in die stad Mendoza, in Buenos Aires,…
