Amerikaanse weermag beëindig Gaza se drywende hulphawe-missie
Die Amerikaanse weermag het sy missie beëindig om ‘n tydelike drywende hawe te bedryf om meer hulp aan die Gaza-strook te lewer, nadat dit geteister is deur weer, tegniese- en sekuriteitsprobleme. Voorrade van Ciprus sal nou deur Amerikaanse vaartuie na die Israeliese hawe van Ashdod verskeep word en dan per vragmotor na die noorde van…
