EFF-kieserslys en T-hemde tydens taxigeweld geplunder
OOS-KAAP. – ‘n Vragmotor met ‘n kierserslys en T-hemde van die EFF in die Oos-Kaap is gister tydens taxigeweld in die Oos-Kaap geplunder. Die EFF neem die polisie daarvoor kwalik. “The inability of the @SAPoliceService to enforce law and order is now affecting elections. The truck that was meant to deliver voters’ rolls and T-shirts…
