Hoe Iran olie waarteen sankies ingestel is, dwarsoor die wêrld verskuif het.

Die dubbele lewe van die Iranse olietenkskip Remy ‘n Spesiale verslag deur Reuters. Die oorspronklike artikel kan in Engels gelees word by: https://www.reuters.com/graphics/IRAN-OIL/zjpqngedmvx/ Die olietenkwa Remy het ‘n dubbele lewe gelei. Op pad na Maleisië in Februarie 2023, blyk dit ‘n Panama-vlag skip te wees wat 1 miljoen vate olie uit Irak vervoer het, volgens…

Lees Meer

Finansiering van terrorisme deur Bitcoin: SA man soek borgtog

Die saak teen ‘n 35-jarige Suid-Afrikaanse man wat daarvan beskuldig word dat hy terrorisme deur kriptogeldeenheid befonds het, is vir ‘n formele borgtogaansoek uitgestel. Ziyadh Hoorzook het Maandag vlugtig in die Lichtenburg-landdroshof, in Noordwes, verskyn. Hoorzook is Vrydagmiddag ná ’n lang ondersoek by sy huis in Johannesburg in hegtenis geneem. “Hierdie ondersoek het in Mei…

Lees Meer

Opportunistiese misdaad en huisbrake het in die Vrystaat toegeneem sedert die feestyd

’n Bloemfonteinse sekuriteitsmaatskappy het gedurende die feestyd ’n toename in huisbrake en opportunistiese misdade oor die Vrystaat heen aangemeld. Gavin Benbrook, hoofbestuurder van Defensor, het gesê baie gesinne het van vakansies af teruggekeer om te vind dat daar by hul huise ingebreek is, dikwels omdat waardevolle bates onbeskermd gelaat is. “Die tendens hierdie jaar, het…

Lees Meer

Landwye operasie Shanela: 2025 begin met 13 105 verdagtes in hegtenis geneem en beslaglegging op 125 vuurwapens

Operasie Shanela het groot sukses behaal vir die tydperk Maandag 30 Desember 2024 tot Sondag 5 Januarie 2025 deur sy hoëdigtheid-operasies. Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het 13 105 verdagtes gearresteer tydens hierdie tydperk en beslag is gelê op 125 vuurwapens. Deur OPERASIE SHANELA gaan die SAPD voort om ‘n dapper en besliste benadering te volg…

Lees Meer

Kanadese Eerste Minister bedank

Kanada se Eerste Minister, Justin Tredeau, het sy bedanking aangekondig. In sy onderhoud sê hy hy verlaat sy amp sodra die regerende Liberale party a nuwe leier verkies het na maande van wankelende stemme en binne gevegte. “Ek beplan om te bedank as party leier, as eerte minister, sodra die party ‘n nuwe leier aanwys.”…

Lees Meer

Hospitaal in Lichtenburg oorstroom, pasiënte verskuif na nabygeleë hospitaal

Meer as 30 pasiënte is van die Algemene De La Rey-hospitaal in Lichtenburg in Noordwes na nabygeleë hospitale geskuif nadat die hospitaal gisteraand oorstroom is. Die stormwaterstelsel kon nie water van die fasiliteit weg kanaliseer nie. LUR van gesondheid, Sello Lehari, het die hospitaal geïnspekteer en sê dit sal tydelik gesluit wees vir instandhouding. “Die…

Lees Meer