Mosambiek gespanne: opposisieleier keer terug uit ballingskap
Ondersteuners van Mosambiek se opposisieleier Venâncio Mondlane is beseer toe die polisie probeer het om die skares wat hom tegemoet gekom het ná sy terugkeer uit sy selfopgelegde ballingskap Donderdag op te breek. Hy het die land verlaat en gesê hy dink sy lewe is in gevaar ná Oktober se betwiste presidensiële verkiesing wat dodelike…
