Polisie konstabel geskiet – soektog na verdagtes duur voort
Die twee-en-dertigjarige Ayanda Moyikwa van Bardale was op pad werk toe om ‘n kollega op te laai toe hy by Uitbreiding 6 doodgeskiet is. Die Wes-Kaapse polisie het ‘n uitgebreide soektog van stapel gestuur na twee gewapende verdagtes. Die konstabel was oppad om ‘n kollega te gaan oplaai oppad werk toe, toe hy gereageer het…
