Saterdag aktueel: “LGBTQ+-vriendelike beleid,” Is dit Bybels aanvaarbaar?
Saterdag aktueel: Sluit aan by ons Facebook groep om nie belangrike nuusgebeure te mis nie.https://www.facebook.com/groups/volkskragnuus “DIE Wes-Kaap se Onderwysdepartement (WKOD) se omstrede beleid oor geslagsidentiteit en seksuele oriëntasie sal voor die einde van vanjaar onderteken en aanvaar word.” Is dit Bybels aanvaarbaar? Daar is baie kontroversie rondom die hele tema. Selfs sekere kerke is volstoom…
