Rassie verras met ‘n losskakel vir die toets teen Walles met vier nuwe spelers
Jordan Hendrikse, die broer van die Springbok skrumskakel Jaden, sal sy eerste toetsbuiging as losskakel maak teen Wallis in Twickenham die komende naweek. Afrigter Rassie Erasmus kon vir Manie Libbok ingespan het, maar het verkies om Hendrikse ‘n kans te gee om sy waarde op die hoogste vlak ten toon te stel. Sacha Feinberg-Mngomezulu, wat…
