Begrotingsrede van 2025 uitgestel
Suid-Afrika se Minister van Finansies, Enoch Godongwana, was veronderstel om vandag sy langverwagte 2025-begrotingstoespraak in die Parlement, Kaapstad te lewer. Dinge het egter ‘n wending vir die ergste geneem, aangesien daar aangekondig is dat Godongwana se begrotingstoespraak tot verdere kennisgewing uitgestel sal word. Dit kom ná onenigheid tussen partye binne die Regering van Nasionale Eenheid…
